Icon - Die Vleis Winkel - Die Vleis Winkel Slaghuis, Butchery Brackenfell, Northern Suburbs, Cape Town

Die Kultuur agter ons Snitte

Suid Afrika is bekend vir sy kleurvolle diversiteit en ons vleise is geen verskil nie. Of jy nou Sondagete vir die familie voorberei, 'n spitbraai ter viering hou, of eenvoudig 'n heerlike maaltyd vir vriende voorberei. Ons glo dat ons ryk kultuur die sleutel is tot die perfekte dis en jou smaaklike ondervinding begin met jou perfekte keuse van vleis.

BEES

Ons steak word vir 4 weke verouder en verpak om top gehalte vleis te verseker.

Ons bied ook Zilmax (groei stimulant) vry bees vleis opsies te koop aan.

Beef Cuts Illustration - Die Vleis Winkel
Maaltyd Inspirasies

Beef Stroganof | Chipotle Cheese Steak Pasta | Oxtail Stew

Sunday Brisket Roast | Chilli Con Carne | Fillet Steak with Morrocan Dukkah

Traditional South African Bobotie | Beef & Barley Soup

Roasted Garlic & Rosemary Fore Rib | Cheese Stuffed Beef Meatballs in Sweet Chilli

 

VARK

Pork Cuts Illustration - Die Vleis Winkel
Maaltyd Inspirasies

Bacon Wrapped Braai Sausages | Chutney & Herb Glazed Ribs | Chinese Sweet & Sour Pork

Old Fashioned Pork Burgers | Chops with Cured Ham, Apple & Blue Cheese

Pork Fillets with Stuffed Herb & Pecan Spread | Pork & Pineapple Curry

Potato - Topped Pork & Ginger Casserole | Texan Pork Belly with Cabbage & Onion

Pork Snitzels with Crunchy Pistachio Crust

 

LAM

Ons lam vleis is hormoon en antibiotika vry om te verseker dat ons produkte top gehalte is

Lamb Cuts Illustration - Die Vleis Winkel
Maaltyd Inspirasies

Stuffed Leg of Lamb with Rosemary & Pine Nuts | Spicy Lamb Kofta Kebabs | Lamb Knuckle Curry

Braai Chops in Mint & Balsamic Marinade | Slow Cooked Sunday Lamb

Moroccan Lamb Tagine | Pita Pockets with Lemony Lamb & Sour Cream

Cape Malay Lamb Curry | Mediterranean Braised Lamb & Cous Cous