Trotse verskaffer van Chalmar en Morgan Beef - Die Vleis Winkel Slaghuis Butchery
Green 100% Natuurlik Hormoon Vry, Antibiotika Vry  - Die Vleis Winkel - Slaghuis, Butchery
Icon  - Die Vleis Winkel - Slaghuis, Butchery

Wanneer jy oor die drumpel trap van Die Vleiswinkel, word jy begroet met 'n tasbare atmosfeer wat strek van Saterdag se braai, Vakansie Potjiekosse en Rugbydae. Die jolige klanke van musiekinstrumente wat boeremusiek maak,  vul jou ore en jy is onmiddellik gereed vir geselligheid, kook én kuier.

Die hoofrede wat Die Vleiswinkel so 'n groot treffer maak is die hoë gehalte Karoovleis wat te koop aangebied word.  Of dit nou Bees, Lam of selfs Vark is, is hierdie vleis sappig, spesiaal en word met soveel toewyding voorberei dat dit beslis die hoogtepunt van enige dis is. 

 

 

 

 

Strip photo of Die Vleis Winkel Slaghuis, Butchery, Meat, Pork, Lamb, Karoo, Beef